Die Bosveld op sy beste!

Die ontwerpstyl van die wonings is 'n interpretasie
van die kontemporêr-historiese Laeveldse plaasargitektuur.

Huistipes, Sorgsentrum & Fasiliteite

“Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar’s rus vir my.”

Wanneer dit kom by rus en vrede, kan min dinge kers vashou by die Bosveld se rustigheid en oop stiltes. In plaas van ʼn wekker, kan jy wakker word met die geroep van die bospatrys of die piet-my-vrou. Die ATKV maak jou Bosvelddrome waar met Negester Klein-Kariba. Hierdie volhoubare leefstyl-landgoed, wat grens aan die ATKV Klein-Kariba Vakansieoord, is die ideale plek vir vyftigplussers op soek na ’n rustiger leefstyl. Gaan op ’n vinnige reis saam met ons deur ons leefstyl-landgoed in hierdie video.

- A de Waal & E van Rooyen

ATKV

ATKV as ontwikkelings vennoot

Gerugsteun deur die ATKV het ons toegang tot keur eiendomme.