Skip to the content

Terreinplan

Klein-Kariba drone photo

Negester Klein-Kariba beslaan 83 ha en word in 4 fases ontwikkel. Die prys van voltitel-erwe begin by R454 500 en erfgroottes wissel van 250 m2 tot 728 m2. Die natuurlike eienskappe van die Bosveld-landskap was in ag geneem met die ontwikkeling van die landgoed se terrein. Die gemeenskaplike dienste is ook gerieflik naby aan die hoofingang geleë.

ʼn Simfonie vir die sintuie

Negester Klein-Kariba is die ideale bestemming vir vyftigplussers wat op soek is na ʼn uitstekende beleggingsgeleentheid én vir ʼn huis in ʼn veilige en prentjiemooi omgewing. Kontak ons gerus ten einde jou plekkie in die Bosveld te bespreek.