Eiendomme

By Negester Klein-Kariba is die ontwerpstyl van die geboue ʼn kontemporêre interpretasie van historiese Laeveldse plaasargitektuur wat mooi inskakel by die omgewing en landboukonteks. Die geboue is ontwerp om ʼn lae visuele en fisiese impak op die Bosveld-bioom te hê en word gebou met lae onderhoudsmateriale.

ATKV

ATKV as ontwikkelings vennoot

Gerugsteun deur die ATKV het ons toegang tot keur eiendomme.